2015-primetime-emmy-awards-2
Het jy gehoor?

Die volledige lys van die 2015 Emmy-wenners

Die jaarlikse Emmy-toekennings het gisteraand in Los Angeles plaasgevind. Die dramareeks Game of Thrones en komediereeks Veep het met die meeste van die beeldjies weggestap.

Hier is die volledige lys van wenners:

Beste Dramareeks – Game of Thrones

Beste KomediereeksVeep

Beste Akteur in ’n Dramareeks – Jon Hamm vir Mad Men

Beste Aktrise in ’n Dramareeks – Viola Davis vir How to Get Away With Murder

Beste Akteur in ’n Komediereeks – Jeffrey Tambor vir Transparent

Beste Aktrise in ’n Komediereeks – Julia Louis-Dreyfus vir Veep

Beste Akteur in ’n Ondersteunende rol in ’n Dramareeks – Peter Dinklage vir Game of Thrones

Beste Aktrise in ’n Ondersteunende rol in ’n Dramareeks – Uzo Aduba vir Orange Is the New Black

Beste Akteur in ’n Ondersteunende rol in ’n Komediereeks – Tony Hale vir Veep

Beste Aktrise in ’n Ondersteunende rol in ’n Komediereeks – Allison Janney vir Mom

Beste Minireeks – Olive Kitteridge

Beste Akteur in ’n Minireeks of Fliek – Richard Jenkins vir Olive Kitteridge

Beste Aktrise in ’n Minireeks of Fliek – Frances McDormand vir Olive Kitteridge

Beste Akteur in ’n Ondersteunende rol in ’n Minireeks of Fliek –  Bill Murray vir Olive Kitteridge

Beste Aktrise in ’n Ondersteunende rol in ’n Minireeks of Fliek – Regina King vir American Crime

Beste Verskeidenheidsgeselsprogram – The Daily Show

Beste Skryfwerk in ’n Verskeidenheidsprogram – The Daily Show

Beste Regie in ’n Verskeidenheidsprogram – The Daily Show

Beste Verskeidenheidsreeks - Inside Amy Schumer

Beste Kompeterende WerklikheidsreeksThe Voice

Beste Gestruktureerde Werklikheidsreeks – Shark Tank

Beste Ongestruktureerde Werklikheidsreeks – Deadliest Catch

Beste Aanbieder van ’n Werklikheidsreeks – Jane Lynch vir Hollywood Game Night

Beste Spesiale Uitsendig van ’n Verskeidenheidsreeks – The Saturday Night Live 40th Anniversary Special

Beste Gaskunstenaar (manlik) in ’n Dramareeks – Reg E. Cathey vir House of Cards

Beste Gaskunstenaar (vroulik) in ’n Dramareeks – Margo Martindale vir The Americans

Beste Gaskunstenaar (manlik) in ’n Komediereeks – Bradley Whitford vir Transparent

Beste Gaskunstenaar (vroulik) in ’n Komediereeks – Joan Cusack vir Shameless

Beste Skrywers van ’n Dramareeks – David Benioff en D.B. Weiss vir Game Of Thrones

Beste Skrywers van ’n Komediereeks – Simon Blackwell, Armando Iannucci en Tony Roche vir Veep

Beste regie vir ’n dramareeks - David Nutter vir Game of Thrones

Beste Regie vir ’n Komediereeks – Jill Soloway vir Transparent

Beste Skrywer van ’n Spesiale Uitsending, Minireeks of Fliek – Jane Anderson vir Olive Kitteridge

Beste Regie van ’n Spesiale Uitsending, Minireeks of Fliek  – Lisa Cholodenko vir Olive Kitteridge