FOTO Fedirico Becarri / Unsplash

FOTO Fedirico Becarri / Unsplash

Het jy gehoor?

Die wêreld se mees romantiese plekke

Dis Valentynsdag! Jy kan dalk nie vandag jou tasse pak, op ’n vliegtuig klim en ’n romantiese stad iewers in ’n verre land gaan besoek nie. Maar gelukkig kan ons altyd dagdroom, veral by die werk.

National Geographic het ’n lys van die wêreld se 17 mees romantiese plekke vrygestel. Het jou gunsteling-plek dié lys gehaal?

1. Brugge, België

2. Die eiland Skye, Skotland

3. Mykonos, Griekeland

4. Franse Riviera, Frankryk

5. San Sebastián, Spanje

6. Yunnan-provinsie, China

7. Venesië, Italië

8. Big Sur, Kalifornië

9. Kerala, Indië

10. Bhoetan, Suid-Asië

Vir die volledige lys klik hier.

Lees nou

Emma Stone tel 7 kg op vir nuwe rol

Rolanda Marais spog met haar pragtige Charlottee

Vloekwoord en trane vir Adele