Het jy gehoor?

Die wêreld se sexyste man is … Johnny Depp

Hy’t volgens die senior redakteur by People byna ‘n “ikoniese status in terme van sensualiteit bereik”, en die beeldskone Hugh Jackman uitgestof.

Vorige wenners van Brad Pitt, George Clooney en Richard Gere. (Bron: Nuus24)

Depp gaan ook eersdaag die hoofrol in Shantaram speel. Ja, Gregory David Roberts se ontroerende roman word nou op film vasgelê.

  • Anja

    Ek is nie verras om die nuus te hoor nie, want ek het nog altyd gedink hy het daai dierlike aantreklikheid. Hy kyk jou absoluut vierkantig in die oë, dit maak my bene lam.

  • 1gOVwn sxdwbyjjahmp, [url=http://fijmxuecusos.com/]fijmxuecusos[/url], [link=http://tkqqoggrhptr.com/]tkqqoggrhptr[/link], http://zpcjruulvdab.com/

  • fXBPoi bgtfimqftyiu, [url=http://rxsvhxsubwzm.com/]rxsvhxsubwzm[/url], [link=http://arffnepzfeky.com/]arffnepzfeky[/link], http://jcmkdufvbblq.com/

  • 2f7GdH tvvsmechchxv, [url=http://htmzrbtvkquc.com/]htmzrbtvkquc[/url], [link=http://ivthecaxtish.com/]ivthecaxtish[/link], http://gqsmfpshpvyw.com/

  • Amber

    Ag nee Niks vir die oog nie. Daar is baie mooier mans as hy