FOTO British Airways i360

FOTO British Airways i360

Het jy gehoor?

Die wêreld se smalste en hoogste toring

Die hoogste en smalste uitkyktoring ter wêreld is onlangs op die kusdorp Brighton in Engeland geopen.

Die toring, Brighton i360, is 162 m hoog en deel van die lugredery British Airways se i360-onthaallokale.

Jy kan dié toring selfs vir ’n troue, verjaardag of sakebyeenkoms huur! Vir meer inligting, besoek British Airways i360.

FOTO British Airways i360

FOTO British Airways i360

… en die kleinste huisie

Die wêreld oor kry jy piepklein huise. Maar in Conwy, Wallis, is daar een klein huisie wat toeriste van ver af lok. Dit staan bekend as Brittanje se kleinste huis.

Vir 200 jaar het mense in die klein vissermanshuisie gebly. Maar in 1900 het die laaste inwoner uitgetrek. Die huis het geen badkamer nie en bestaan uit net twee vertrekke, ’n kombuis-leefarea en slaapkamer. Lees die volledige storie op Daily Mail.

FOTO Tripadvisor

FOTO Tripadvisor

FOTO Tripadvisor

FOTO Tripadvisor

Lees nou

Rio 2016: Almal soek ’n stukkie Wayde

Tom Cruise is verslaaf aan adrenalien