dis ek, anna
Het jy gehoor?

‘Dis ek, Anna’ begin vandag in teaters draai

Eers het die boek, Dis ek, Anna, deur Anchien Troskie onder die skuilnaam van Elbie Lotter, lesers in 2004 blootgestel aan die emosionele werklikheid van kindermolestering. Later is dit in ’n teaterstuk omskep en toe kom die opvolgboek, Die staat teen Anna Bruwer, in 2012. En vandag begin die fliek, Dis ek, Anna, landwyd in teaters draai.

Die boeke is albei op Anchien se lewensverhaal gegrond, en die fliek vertel dié ware storie.

Kyk die voorprent hier:

Lees ook