Leonardo DiCaprio
FOTO: Instagram @theacademy

Leonardo DiCaprio FOTO: Instagram @theacademy

Het jy gehoor?

Dís waaroor 440 000 getwiet het

As die Oscars ’n goue beeldjie gehad het vir die oomblik waaroor die meeste getwiet is, sou Leonardo DiCaprio dit óók gewen het. Toe Leo die Oscar vir beste akteur wen, het 440 000 twiets ingestorm. En dis die meeste twiets wat die Oscars nóg gekry het.

So gou soos wat jy die woord Oscar kon sê, so gou is meme en giphy’s gemaak.

via GIPHY

Twee foto’s van Leo by die Oscars het gou die internet oorgeneem.

View post on imgur.com

View post on imgur.com

View post on imgur.com

View post on imgur.com

  En selfs celebs het dadelik hul vreugde gedeel.

In 2014 het Ellen DeGeneres se Oscar-selfie die internet gebreek. Maar selfs dít kon nie kers vashou by Leo nie.

Die glansster het Sondagaand sy eerste Oscar vir beste akteur gewen vir sy rol in die film The Revenant.

Bron:  Huffington Post.

Lees nou: