FOTO: Leana Clunies-Ross

Het jy gehoor?

‘Dit was dié moeilikste besluit’ – Donnalee Roberts

Ná haar stil egskeiding en die media-onthullings wat daarop gevolg het, is aktrise Donnalee Roberts ’n sterker vrou. En sy glo steeds in die liefde …

Lees dié eksklusiewe onderhoud in die Januarie 2014-uitgawe van SARIE