Het jy gehoor?

Karlien tot Kylie dra dié sonbril

Dit is groter as die vlieënierstyl (Aviator) bril! Ja, dié sonbril-tendens word oral gesien en ons is gaande daaroor.

Die wenkbrou-raam (Browline) word nie net deur internasionale bekendes gedra nie. Ons het onlangs ook vir Karlien van Jaarsveld en Minki van der Westhuizen met die wenkbrou-raam gewaar.

Oppad na Laser Medi Spa in Brooklyn ✔️✔️Die heel beste in die land vir enige iets wat jy wil doen! 012 346 0812

A photo posted by Karlien (@karlienvanjaarsveld) on

Gigi Hadid dra dit:

A photo posted by Gigi Hadid (@gigihadid) on

Kendall Jenner en haar suster Kylie dra dit:

A photo posted by King Kylie (@kyliejenner) on

Skrik wakker en koop nou vir jou ‘n wenkbrou-raam! Gelukkig het SARIE se modespan ‘n paar van dié moet-hê-brille gaan opspoor wat heel bekostigbaar is.

Ons het ’n gevoel die tendens gaan nog ’n paar seisoene vuurwarm wees, so jy sal nie ’n kat in die sak koop nie. Indien jy onseker is of dit jou gesigsvorm pas, vra mense se opinies  – veral dié van ’n man of twee, hulle is altyd eerlik.

Kies hier vir jou die perfekte wenkbrou-raam onder R700:

Wenkbrou-sonbril, Komono by Superbalist (R699)

Browline sonbril,Komono by Superbalist

Wenkbrou-sonbril, Mango by Spree (R449)

Browline sonbril, Mango by spree.co.za

Wenkbrou-sonbril, Spitfire by Zando (R329)

Browline sonbril,Spitfire by Zando

Wenkbrou-sonbril, Spitfire by Zando (R329)

Browline sonbril,Spitfire by Zando

Wenkbrou-sonbril, Spitfire by Zando (R329)

Browline sonbril,Spitfire by Zando