FOTO Instagram @clozetteco

FOTO Instagram @clozetteco

Het jy gehoor?

Dít is wat vroue regtig wil hê! Kyk die video hier

20 jaar ná die Spice Girls se treffer “Wannabe” het die Verenigde Nasies dit ’n nuwe boodskap gegee. Vroue reg oor die wêreld sê in die aanlyn video wat vinnig versprei wat hulle wil hê.

Die VN gebruik die nuwe weergawe van die treffer as deel van die aanlyn veldtog Project Everyone vir bewusmaking van hul Global Goals vir 2030.

Gelyke regte, gelyke lone, goeie onderrig, geen kindertroues en geen geweld teen vroue – dít is wat vroue regtig wil hê! Kaapstad en die plaaslike musikante Gigi Lamayne en Moneoa verskyn ook in die video.

Kyk die inspirerende video #whatireallyreallywant hier:

Lees nou

Adele sing Spice Girls

Die stories waaroor SA praat

MOET SIEN: Mooiste modevertoning in Rome