comic10
Het jy gehoor?

DKNY-geïnspireerde kuns in Jozi opgeveil

Popkuns-skilderye geïnspireer deur DKNY se Be Delicious-veldtog word Vrydag 21 Augustus om 15:00 by Edgars in Sandton opgeveil.

Hiermee word die werk van kunsstudente ten toon gestel, én dis vir ‘n goeie doel: DKNY gee terug aan die gemeenskap deur die Valued Citizen Initiative te ondersteun en ‘n bydrae tot die opvoeding van jong kinders te maak.

Derek Watts (Mnr. Carte Blanche self) sal die veiling behartig. Sien jou daar!

WEN WEN WEN!
Onthou om in te skryf vir ons DKNY-kompetisie.