Het jy gehoor?

DKNY-wenner – hier is jy!

Sonicke Groenewald het die DKNY Be Delicious-wedstryd gewen met haar antwoord op dié tekenprent. Sy wen ‘n DKNY Be Delicious-geskenkpak ter waarde van R1 000.

Baie geluk, Sonicke!

Lees die strokiesprent en Sonicke se antwoord onderaan…

1

23

67

8910

111213

Wat het volgende gebeur? Sonicke sê:
“Hy streel haar hare sagkens uit haar gesig terwyl die geur van DKNY in die lug hang. Hy gee haar ‘n hartstogtelike soen en verseël so die oomblik met a BE DELICIOUS-soen wat hulle albei wegvoer na ‘n oomblik ver van die werklikheid … a moment that will last for ever!”

En hierdie is die amptelike laaste strokie

DKNY-strokiesprent

  • Sonicke Groenewald

    Goeie dag, ek wil net graag weet hoe en waar kan ek my prys opeis.

    Dankie

    Sonicke Groenewald