zelda williams
Het jy gehoor?

Dogter se huldeblyk aan pa Robin Williams

Zelda Williams, die dogter van wyle Robin Williams, het ’n tatoeëermerk as huldeblyk aan haar pa gekry.

Daily Mail berig dat Zelda Williams ’n klein voëltjie (’n kolibrie of hummingbird) op haar hand laat tatoeëer het ter nagedagtenis aan haar pa, Robin Williams, wat in Julie 2014 oorlede is. Dié tatoe is reg bo ’n ander een van haar pa se geboortedatum.

Sy het by dié foto vir Robin “poppo” genoem, ’n troetelnaam wat sy vir haar pa gehad het.

For poppo. Thank you to the incomparable @dr_woo_ssc for so beautifully bringing my reminders to life. I’ll always put my hand out to shake with a smile. As for this Instagram, I don’t know in what capacity I’ll continue using it in the future, but I’m leaving it up regardless so that fake accounts hoping to use my name or misuse my family’s photos will get no traction. To be clear, this is MY ONLY account. Publicly, I have Twitter, and this. If other people post quotes and photos claiming to be me or my family, please, do not send them personal information or click links, even for charity. They could be utilizing sympathy to scam you. For the record, no one has ever or will ever speak for me but me. Thank you.

A photo posted by Zelda Williams (@zeldawilliams) on

Kort voor sy dood het Robin dié foto van hom en Zelda as dogtertjie op sy Instagram-blad gedeel:

FOTO: Instagram  @therobinwilliams

FOTO: Instagram @therobinwilliams

Robin Williams word ook oorleef deur sy weduwee, Susan Schneider, en twee seuns Zachary (31) en Cody (22).

Bron: The Daily Mail