FOTO: Donnalee en Ivan

FOTO: Donnalee en Ivan

Het jy gehoor?

Donnalee Roberts deel nuutste nuus oor Vir Altyd

Die aktrise Donnalee Roberts wil graag die volgende boodskap met jou deel oor Vir Altyd die nuutste fliek wat sy en Ivan Botha saam maak. 

Ons kan nie wag om dit te sien nie!

Vir altyd sal op 12 Februarie 2016 landwyd begin draai en SARIE tree as trotse mediavennoot op.

Lees ook