fireshot_capture_077_photos_from_eat_pray_love_www_imdb_com_media_rm1825541120_tt0879870
Het jy gehoor?

Eat, Pray, Love se voorprent met Julia Roberts – Kyk die video

Met niemand anders as Julia Roberts in die hoofrol, teenoor Javier Bardem en James Franco. Brad Pitt en Dede Gardner is die vervaardigers, Ryan Murphy die regisseur.

Waaroor gaan dit?
Elizabeth Gilbert het alles gehad – ‘n goeie man, ‘n huis en ‘n vakansiehuis. Maar dit was te min, te laat. Sy’t besef wat sy eintlik uit die lewe wou hê. Ná ‘n egskeiding vertrek sy op ‘n reis na dit wat werklik vir haar bestem is.

Besoek die facebook-blad van Eat, Pray, Love

Het jy geweet?

* Die film is op 5 verskillende plekke geskiet: New York, Napels (Italië), Pataudi (Indië) en Bali (Indonesië)

* Daar was ‘n oproer in Indonesië toe die plaaslike inwoners paaie versper het en duisende dollars geëis het oor ‘n misverstand rondom verfilmingstye. Die geskil is intussen opgelos en verfilming kon voortgaan.

  • http://www.oudtshoorninfo.co.za/Panache Verité Ann du Toit

    Julia Roberts is een van my gunsteling aktrises!Daardie glimlag! Ek mis nie een van haar flieks nie.

  • http://itxhcrpikxic.com/ fssfbdh

    OfHLdV lbvpdrvdufjq, [url=http://gffdiklnlajm.com/]gffdiklnlajm[/url], [link=http://jiumsiluycjz.com/]jiumsiluycjz[/link], http://fuklycjehlro.com/