een_nommer_kleinerfin_310w
Het jy gehoor?

Een nommer kleiner – wen klere vir jou nuwe lyf!

Dankie dat julle saam met ons hierdie uitdaging aangepak het! En nou wil ons van jou hoor en jou voor- en na-foto’s sien.

Hoe kan jy WEN?

  1. Stuur ‘n voor- en na-foto van jouself waar jy een nommer kleiner is na louann.stone@sarie.com. Skryf daarby 400 woorde oor hoe jy nou voel en watter uitdagings jy moes oorkom.
  2. Sluitingsdatum is 31 Julie 2013
  3. ‘n SARIE.com-paneel sal die wenner aanwys en algemene wedstrydreëls geld.

Wat WEN jy?

Ontwerpersklere ter waarde van R2500 uit die sarie.com-winkelen ‘n BlackBerry-selfoon.