FOTO Instagram / @muhammad_ajmair

FOTO Instagram / @muhammad_ajmair

Het jy gehoor?

Een Protea getroud en ander verloof!

Nou ja, op die wêreld se lippe is die naam Brangelina. Maar hier in Suid-Afrika is daar steeds bekendes wat wel geluk vind. Twee van hulle is die Protea-sterre Quinton de Kock en Vernon Philander.

Volgens Sport24 het Quinton Maandag met sy meisie van 4 jaar, Sasha Hurly, getrou.

!

A photo posted by Quinton De Kock (@qdk_12) on

One days honeymoon! A photo posted by Quinton De Kock (@qdk_12) on

Quinton en Sasha het voor vriende en familie in Mauritius getrou. En ander Proteas soos AB de Villiers, JP Duminy, Chris Morris, Dale Steyn en Dave Miller was ook deel van dié bruilofvieringe.

@davidmillersa12 photo bombing the couples pic! Think he’s trying to tell us something??! #dekockwedding

A photo posted by AB de Villiers (@abdevilliers17) on

Ready for the De Kock wedding! Great times

A photo posted by AB de Villiers (@abdevilliers17) on

Cheers #DeKockWedding

A photo posted by JP Duminy (@jpduminy) on

#TeamDuminy #TeamDeVilliers #DeKockWedding

A photo posted by Sue Duminy (@sueduminy) on

#dekockwedding what an amazing day #gettingsoft #beachcomber #levictoria #mr&mrs

A photo posted by Dalean De Kock (@day_dekockie) on

En oor die naweek het Vernon Philander verloof geraak!

Baie geluk, manne!

Lees nou

Marion Cottillard sê: “Dis nie my skuld nie.”

Brangelina: Die internet wemel van Jennifer-memes

5 nageregte sonder om te bak