Het jy gehoor?

Eenpot-wonders vir die lui kok

Dis die lekkerste manier van kook. Gooi alles saam – vleis, groente, kruie – en proe hoe goed pas al die geure in net een pot. Dis maklik, dis lekker en min moeite. Hier is 5 resepte vir elke weeksaand.

Varkfilet met room en sampioene

Kry die resep HIER

Hoender met preie en soetrissies

Kry die resep HIER

Griekse lamstjops

Kry die resep HIER

Hoender met botterskorsie en eiervrug

Kry die resep HIER

Frikkadelletjies met koeskoes en ertjies

Kry die resep HIER