FOTO Freepick

FOTO Freepick

Het jy gehoor?

Eerste dag van skool: Bekendes deel foto’s

Vir baie ouers was vandag ’n opwindende en emosionele dag. Ja, skool het begin en vir party kinders was dit ook ’n eerste. Reg oor die land het ouers foto’s geneem van hul haasbekkie en ’n reuse-skooltas. Selfs sommige bekendes kon hulself nie keer nie. 

Hier’s ’n paar bekendes wat ook dié dag vasgevang het.

Heinz Winckler, Afrikaanse sanger

First day of Grade 1 for our oldest! Special!   A photo posted by Heinz Winckler (@heinz.winckler) on

Jak de Priester, Afrikaanse sanger

 

Hare gekam! Gereed vir Gr 1! Sterkte my kind..ek is daar vir jou! #graad1

 

A photo posted by jak de priester (@jakdepriester) on

Kurt Darren, Afrikaanse sanger

Lee-Ann Liebenberg, Suid-Afrikaanse model

 

Gia starting Grade 1 today! #BigSchool

 

A photo posted by Lee-Ann Liebenberg (@leeann_liebenberg) on

Minki van der Westhuizen, aanbieder

Tendai (Beast) Mtawarira, Springbok

Carlize Earle, SARIE se voorbladgesigwenner (2015)

FOTO Carlize Earle / Instagram

FOTO Carlize Earle / Instagram

Nadia de Jongh, SARIE se voorbladgesigfinalis (2016)

FOTO Nadia de Jongh / Instagram

FOTO Nadia de Jongh / Instagram

Lees nou

Anna-Mart word “ma”

Kan jy dié optiese illusie oplos? 1 vroue, maar 3 bene …

Tranerige Obama se laaste toespraak