AB en Danielle de Villiers
FOTO: Instagram  @danielledevilliers

AB en Danielle de Villiers FOTO: Instagram @danielledevilliers

Het jy gehoor?

EERSTE FOTO: AB en Danielle de Villiers se seuntjie is hier!

Die krieketster AB de Villiers en sy vrou, Danielle het hul eersteling, ook AB, verwelkom! 

Die krieketwêreld het sommer vinnig dié foto’s ge-retweet om die nuweling te verwelkom en vir die trotse ouers geluk te sê.

FOTO: Twitter @emraanab

FOTO: Twitter @emraanab

Screen Shot 2015-07-23 at 8.08.36 AM Screen Shot 2015-07-23 at 8.08.26 AM

Dit beteken hul kleinding deel sy verjaarsdag met klein prins George.

Baie geluk, AB en Danielle!

Lees nou