FOTO: Instagram  emo_adams

FOTO: Instagram emo_adams

Het jy gehoor?

EERSTE FOTO: Emo Adams wys sy seun

Die glanspaar Emo Adams en sy verloofde, Michelle Gildenhuys, het reeds verlede maand hul eersteling verwelkom, maar het eers vandag ’n foto van Kader Zayn met die publiek gedeel. 

Die komediant en TV-persoonlikheid het dié foto op sy Twitter-blad geplaas.

Weereens geluk Emo en Michelle! 

A photo posted by emo adams (@emo_adams) on

Lees ook