FOTO: Instagram

FOTO: Instagram

Het jy gehoor?

EERSTE FOTO: Karlien en Derick se tweeling

Hier is die eerste foto van Karlien van Jaarsveld saam met een van haar en Derick Hougaard se tweeling.

Daniël en Eliah is vandag ’n maand oud (tegnies 37 weke omdat hulle vroeg gebore is). Die tweetjies het bietjie vroeër hul verskyning gemaak as wat almal verwag het. Broer Bobby moes van sy vakansie af terug jaag om die nuwe lede van hul gesin te verwelkom.

Lees meer hier oor Karlien se eerste nag van pajama-dril!

Ma Ronel en Derick was saam met Karlien by die hospitaal. Dít is die eerste foto van Karlien en een van die tweeling:

FOTO: Facebook

FOTO: Facebook

Sy het dié foto op haar Facebook-blad gedeel en bygeskryf:

“Eliah en Daniël vandag 1 maand oud! (Tegnies 37 weke)… Geluk my 2 lammertjies julle is die beste ding wat nog met mamma en pappa gebeur het
One down… One to go…”

Wat dink jy? Lyk Karlien nie soos ’n natuurlike mamma nie?

FOTO: Instagram

FOTO: Instagram