FOTO: Instagram (@leandiedurandt)

FOTO: Instagram (@leandiedurandt)

Het jy gehoor?

EERSTE FOTO’S: Leandie du Randt se trourok

Leandie du Randt en Bouwer Bosch trou vandag in Potchefstroom 

Leandie het in ’n pragtige Kobus Rautenbach-skepping na die kansel gestap. Hier is die eerste foto’s van haar rok!

Wow!!!! Mooiste bruid ooit!!! #123boschmyself

A photo posted by Pebble and Lace (@pebbleandlace) on

Mnr en Mev Bosch #123BoschMyself A photo posted by Gerard van Loggerenberg (@grrdza) on

#shootingawedding #picturemeandu #123boschmyself

A photo posted by picture me&u (@picturemeandu) on

#123boschmyself A photo posted by @brandonleriche on

#123BoschMyself Mooiste mooi.

A photo posted by Gielie Hoffmann (@gieliehoffmann) on

#123BoschMyself

A photo posted by Jean Jordaan (@thejeanjordaan) on

Liefde Wen. #123BoschMyself

A photo posted by Gielie Hoffmann (@gieliehoffmann) on

And they are married! Omgawsh most beautiful bride ever!!! #123BoschMyself

A photo posted by Morné Blumenthal Stander (@momomeep) on

MARRIED #123boschmyself

A photo posted by Michelle Gouws (@michelle_gouws) on

Moment #123boschmyself #boschtroue

A photo posted by Simoné Nortmann (@simonenortmnn) on

Lea, Bou se nuwe mooi nooi. @bouwlandie #123BoschMyself #LiefdeWen

A photo posted by Gerard van Loggerenberg (@grrdza) on

Die man lyk baie gelukkig #123BoschMyself #LiefdeWen

A photo posted by Gerard van Loggerenberg (@grrdza) on

Bouwer en Leandie trou!* #123boschmyself

A photo posted by Lillian Janse van Rensburg (@lillianjvr) on


?f

Ons is Reg, Die seremonie begin!! woohoo!! #123boschmyself A photo posted by Pebble and Lace (@pebbleandlace) on

Kyk ook net hoe mooi is dié illustrasie deur Zinelda McDonald vir Leandie en Bouwer se troudag.

Op 11 Desember verlede jaar het Bouwer vir Leandie die groot vraag gevra. Sy vertel in SARIE se Februarie 2015-uitgawe dat hulle saam wil oud word. "[Ons] wil saam oud word omdat nie een van ons onsself eendag kan sien sit op die ouetehuis se stoep met iemand anders nie. En dan wil ons steeds mekaar se grappies geniet. Dis al wat regtig saak maak."

"11 Desember, toe ons verloof geraak het, sal altyd ’n groot dag in ons lewe wees. Bouwer vertel hy het twee maande lank met die ring in sy sak rondgeloop en gewag vir die 'regte oomblik'."

"Ons wou die Jakaranda-kinderhuis se Kersliggies, een van Pretoria se móét-sien dinge, beleef. Toe ons naby ’n verligte slee met bokkies kom, het Bouwer net so mooi in my oë gekyk. Toe hy my gevra het om met hom te trou, het sy asem opgeraak en ek het dadelik ja, ja, ja gesê."

Lees nou