FOTO: Instagram  rolenestrauss

FOTO: Instagram rolenestrauss

Het jy gehoor?

EERSTE FOTO: Rolene se eiland-wittebrood

Die voormalige Mej. Wêreld Rolene Strauss en haar sakeman D’Niel Strauss is amper vir ’n week getroud. En nou hou mnr. en mev. Strauss wittebrood op ’n pragtige eiland.

Rolene het hierdie foto op sosiale media gedeel.

The perfect start to the ‘Best Days of my Life’… Here’s to us…

A photo posted by Rolene Strauss (@rolenestrauss) on

Die eiland lyk pragtig!

Rolene en D’Niel het op Lourensford-plaas, versteek tussen die Hottentots-Hollandberge op Somerset-Wes getrou. Die twee het mekaar in 2011 op Hartenbos ontmoet.

Besoek Rolene se webtuiste vir die amptelike foto’s.

Lees nou