elton_john_baba
Het jy gehoor?

Eerste foto’s van Elton John se baba

Zachary is op Kersdag verlede jaar gebore en die 63-jarige Elton was oorstelp van vreugde. “Ek het nog nooit in my lewe so gevoel oor enige iets nie,” het hy gesê toe hy die eerste keer sy seun in sy arms vashou.

Elton en sy lewensmaat, David Vurnish is al vir 17 jaar lank saam, en is al 5 jaar getroud.

  • Evette Mocke

    Ek kan nie glo dat n man wat sulke fantasties musiek maak sulke twak die wereld kan instuur nie. Eerstens is dit NIE SY BABA NIE want hy kan nie enige kinders in die wereld bring nie. Tweedens is dit instryd met die natuurlike mensewees dat n man n baba sal he nie!!!! Ons moet almal wie nie soos ons dink nie se sienings respekteer en dit aanvaar. En ek is die mening toegedaan dat my siening en meening oor hierdie aangeleentheid deur "andersdenkendes" ook gerespekteer sal word. Miskien moet DIE SARIE TYDSKRIF mooi gaan kyk waaroor hulle kommentaar vra.

  • AT

    God haat aborsie en hoeveel te meer wanneer die mens probeer God speel. Watter reg het die volwasse mens om besluite te maak wat kinders se lewens emosioneel abnormaal gaan beinvloed. Die era wat ons in leef is siek verby!

  • Wanda de Waal

    Sjoe Evette, jy straal soveel liefde uit. Well done, jy maak die wereld ‘n beter plek…
    Go Elton, mag julle baba bederf word met liefde.

  • Juliet

    Baie geluk Elton John !!! daai babatjie gaan lekker bederf word ….. haal my hoed vir julle af. Well done … daar is so baie ellende en honger en versukkelde kinners in die wereld ! Is baie bly dat daar ryk mense soos Elton is wat bereid is om hierdie kindjie groot te maak !