Het jy gehoor?

EERSTE FOTO’S: Anna-Mart van der Merwe se nuwe fliek

Die bekende Afrikaanse aktrise Anna-Mart van der Merwe het pas begin skiet aan haar nuutste fliek, Dis koue kos, skat

Dié fliek is gebaseer op die gelyknamige roman deur SARIE-rubriekskrywer Marita van der Vyver.

Marita is een van die vervaardigers saam met onder andere die skrywer Deon Meyer. Ander bekendes in die rolverdeling is Deon Lotz, Frank Opperman, Elzabe Zietsman, Angelique Gerber, Deandre Reiners, Zonika de Vries en Riaan Visman. 

Hier is die eerste foto’s op die stel van Dis koue kos, skat.

Al die foto’s is geneem deur Johan Prinsloo.

Anna-Mart van der Merwe op die stel van Dis koue kos, skat. Sy vertolk die rol van Clara Brand

Zonika de Vries (Paula) en Anna Mart van der Merwe (Clara)

Deandre Reiners as Nicolas

SARIE-rubriekskrywer en skrywer van Dis koue kos, skat, Marita van der Vyver, op die stel

Regisseur Etienne Fourie hard aan die werk

Riaan Visman op die stel van Dis koue kos, skat

Anna-Mart van der Merwe

’n Toneel uit Dis koue kos, skat met Anna-Mart van der Merwe

Anna Mart van der Merwe voor die kamera

Riaan Visman en Anna-Mart van der Merwe

Uit die oogpunt van die kameraman

Lees ook