Het jy gehoor?

Eerste foto’s: Beyoncé en Jay-Z se Blue Ivy Carter

“Ons is bly dat julle in ons vreugde deel. Dankie dat julle ons privaatheid in hierdie pragtige tyd van ons lewe gerespekteer het. Die Carter-gesin.”

Só het ‘n nota gelui wat saam met die foto’s van die nuwe gesin op Tumblr gelaai is.

Gaan kyk na nóg foto’s: helloblueivycarter.tumblr.com

  • AIMEE

    BLUE IVY IS TOG SO PRAGTIG.LYK BAIE NA HAAR MAMMIE

  • Esmaralda

    Sy is te pragtig! Sy lyk soos n regte poppie. Haar ooghare is klaar so mooi gevorm en ek dink sy gaan net so pragtig soos haar mammie wees. Te dierbaar.

  • Renee Grierson

    So bly sy lyk meer soos haar ma en min soos haar pa. Pragtige ou dingetjie.

  • pt

    moet tog soos ma lyk

  • Antoinette

    Sy is die pragtigste poppie wat ek al gesien het. Mooi vol wangetjies.

  • Anoniem

    Ag moeder, sy’s PRAGTIG!

  • juliana

    ooooooooh sy is oulik!