FOTO: Instagram @julianavasconcelosss

FOTO: Instagram @julianavasconcelosss

Het jy gehoor?

EERSTE FOTO’S: Janez Vermeiren en Juliana Vasconcelos trou

Die TV-aanbieder Janez Vermeiren en die Brasiliaanse model Juliana Vasconcelos het die afgelope naweek getrou!

Die pragtige paartjie het in ’n privaatseremonie by Janez se ouers se huis in Kaapstad getrou, berig Channel24.

Juliana het pragtig gelyk in haar kant-trourok. Sy is swanger met die paartjie se tweede kind – weer ’n seun!

Hulle het dié pragtige foto’s op Instagram gedeel

Blessed that I can finally call this phenomenal woman my wife @julianavasconcelosss

A photo posted by Janez Vermeiren (@janez_vermeiren) on

Finally husband & wife officially ! A photo posted by Juliana Vasconcelos (@julianavasconcelosss) on

❤️ you @janez_vermeiren

A video posted by Juliana Vasconcelos (@julianavasconcelosss) on

Die paartjie se eerste seun, Vincent, is 1 jaar oud, en Janez se oudste seun, uit ’n vorige verhouding, Matisse, is 9.

  Beaching with my boys @matissemotz @vincent_vermeiren   A photo posted by Janez Vermeiren (@janez_vermeiren) on


Lees nou