Het jy gehoor?

NOG FOTO’S: Simon Cowell se seun

Simon Cowell en sy meisie, Lauren Silverman, se seuntjie, Eric, is Vrydag gebore.

Hy het die eerste foto’s van die kleinding op sy Twitterblad gedeel

 

 

 

Simon het intussen ook dié foto van klein Eric en sy nuwe “speelmaats” op Twitter gedeel. Kyk het hoe oulik!