• Sollie

    Hoop nie dis sjampanje in jou hand nie Minki – en as dit is hoop ek nie jy borsvoed nie!

  • ALETTA STRYDOM

    BAIE GELUK MET DIE BABA MINKI MAG DIE BONDELTJIE LIEFDE JOU NET GELUK IN DIE TOEKOMS BESORG

  • Roxy

    Waar kan ek so n “wrap” kry?? Baie geluk Minki!!!

  • Hetta van der Westhuizen

    Ernst en Minki die fototjies is pragtig !!!! Tonne geluk !!!! Katerien welkom !!!

  • Nansia Maas

    Ag nee, ons soek nog foto’s!!!

  • Paulina

    Baie geluk…mag sy jul net baie vreugde bring.

  • Elsa Beytell

    Baie geluk met die nuwe kleinding. Mag sy net vir julle vreugde bring.
    Dis die grootste wonderwerk in die hele lewe, geen geld kan dit vir ons doen nie.

  • Doreen

    Baie geluk Mienkie mag sy vir julle net vreugde bring, geniet elke oomblik saam met haar ,want hulle word so gou groot

  • adri

    baie geluk minkie jy is sowaar een van die mooiste meisie mense in die hele wereld ! liefde adri

  • Chanelle Ellis

    Ek het ook gewonder Sollie!!

    Nie juis ‘n goeie voorbeeld nie.

  • Michiel Heyns

    Ek het met ‘n skakel van Nuus24 af hierheen gekom. Dit is my wens dat ons nuus eendag oorheers sal word met mooi, opbouende, en spesiale berigte soos hierdie!!

  • Peggy trusky

    Minki is pragtig en sal die beste mamma wees.

  • Kanadamamma

    @Roxy, ek het een gekoop by Baby’s World in Coquitlam, Vancouver, Kanada. Dit werk regtig baie goed en is ongelooflik gemaklik. Jy moet een kry – jy sal nie spyt wees nie.

  • Roxy

    @Kanadamamma, Dankie baie, net een probleempie, ek is nie naby Kanada nie :-). ek sal maar nog moet rondsoek hier in SA.