FOTO: Instagram/ @rolenestrauss

FOTO: Instagram/ @rolenestrauss

Het jy gehoor?

Só het Rolene Strauss op haar troudag gelyk

Rolene Strauss het gister op Lourensford-plaas, versteek tussen die Hottentots-Holland-berge op Somerset-Wes met die sakeman D’Niel Strauss getrou.

Sy het hierdie foto op haar Facebook-blad gedeel.