Het jy gehoor?

1ste Twilight-kykie! Bella as ‘n vampier

In die dramatiese slottoneel van Deel 1 is Bella (Kirsten Stewart) deur haar vampier-man, Edward (Robert Pattinson) in ‘n vampier verander. En nou het aanhangers dié eerste video van Bella as vampier in die hande gekry en die wye wêreld ingestuur.

Met rooi oë, spierwit gelaat en rooi lippe besit sy nou ook oor die vermoë om ‘n beskutting te projekteer deur slegs haar breinkrag in te span en só die mense om haar te beskerm.

Ons dink haar vampier-voorkoms pas haar nogal!

HIER’S DIE LOKPRENT

  • shannon

    Sy lyk stunning! Hotty Vampier! Lovit kanie wag vir deel 2!!!!!

  • Charmaine

    Sy gaan die mooiste vampier wees met rooi oe en al. Kan nie wag vir deel 2 nie. Is ‘n Twilight freak!!

  • Twihard

    lyk nie soos die boek dit se sy moet lyk nie, maar ek love dit nog steeds! Kan nie wag vir deel 2 nie! whoohoo!!!