Fifty-shades
Het jy gehoor?

Eerste kykie: Fifty Shades of Grey-lokprent

Of jy dit nou gelees het nie of nie, die fliekweergawe die gewilde Fifty Shades of Grey is op pad en die wêreld het hiervoor gewag. Jamie Dornan en Dakota Johnson speel onderskeidelik die rolle van Christian Grey en Anastasia Steele. 

grey

Kyk dit hier:

Fifty Shades-sterre pronk op voorblad