Het jy gehoor?

EERSTE kykie op SARIE.com: Arno Jordaan wys sy mooi gesin

Die gewilde sanger Arno Jordaan, sy vrou Lizanie, en hul eersteling, Milan, het onlangs vir dié gesinsfotosessie gegaan. Vanessa Correia Meninamay Photography was agter die lens. 

SARIE.com het ’n eerste kykie na dié pragtige fotosessie gekry. Ons kan nie glo hoe mooi Milan (15 maande) se oë is nie!

Blaai deur die foto-album vir nóg foto’s

Alle foto’s: Vanessa Correia Meninamay Photography

Lees nou