Nataniel feature 1 checkers
Het jy gehoor?

EERSTE op SARIE.com: Nataniël in nuwe Checkers-advertensie

Eers was dit Gordon Ramsay en nou deel Nataniël weer die skerm met ’n bekende vir ’n Checkers​-advertensie … Maar wie is dit dié keer? 

Maak jou gereed vir nóg ’n skreeusnaakse advertensie. Meer as dít kan ons (nog) nie sê nie.

Hier is solank ’n voorsmakie. Hou SARIE.com dop vir meer inligting en die finale advertensie!

Kan jy raai wie Nataniël so omkrap? Kyk hieronder!

Nataniël en Gordon se vorige advertensies