Elizma, Nico en Eli-zé verlede jaar
FOTO: Facebook

Elizma, Nico en Eli-zé verlede jaar FOTO: Facebook

Het jy gehoor?

FOTO’S: Eerste seevakansie vir Elizma se Eli-zé

Elizma Theron en Nico Grobbelaar se eersteling, Eli-zé, is skaars vyf maande oud, maar dié pienkvoet is reeds gek oor die see …

Die sangeres en haar ouers is vir ’n paar dae by Sodwana in KwaZulu-Natal, waar Elizma haar ouers se verjaardae saam met vriende vier. Dié vakansie was die pienkvoet se eerste ontmoeting met die see.

Die trotse ma het ’n rits foto’s van dié wegbreek op haar Facebook-blad gedeel. “Sy was mal oor die groot ‘bad’,” het Elizma geskryf.

Kyk net hoeveel pret het Eli-zé, wat in Februarie gebore is, én kyk hoe goed lyk Elizma alreeds in haar bikini!

FOTO: Facebook

FOTO: Facebook

FOTO: Facebook

FOTO: Facebook

FOTO: Facebook

FOTO: Facebook

FOTO: Facebook

FOTO: Facebook

FOTO: Facebook

FOTO: Facebook

FOTO: Facebook

FOTO: Facebook

Elizma het ook dié kostelike video gedeel van Eli-zé se eerste keer in die see.

Nóg oor Elizma Theron