Het jy gehoor?

Eksklusief! AB de Villiers se trouvideo

Dís sy trouvrou! Hy het dit sommer geweet toe hy sy groenoog-“Bokkie” met die lang donker hare die eerste keer sien.

“Dit was Sondag, 29 April 2007,” onthou sy die presiese datum. “Sy is beslís die een vir datums,” sê hy droogweg met ons onderhoud in ’n Kaapse hotel, ’n paar weke voor die groot dag. AB de Villiers, eendag-kaptein van die Proteakrieketspan, se blou oë raak sommer sag as hy kyk na sy geliefde, Danielle Swart, ’n voormalige persoonlike beleggingsanalis.

Ons wys jou eksklusief die foto’s van hul troue in die Mei-uitgawe van SARIE, nóú op die rak!

Die trouvideo is vervaardig deur:

Quake Portfolios
Cinematic Wedding Films

Natascha contact no: 082 459 0835
Gabriel contact no: 072 158 6858
Email: quakeportfolios@yahoo.com
Web: www.quakeportfolios.co.za