Het jy gehoor?

Eksklusief agter die skerms by Dewald Wasserfall se musiekvideo

Sanger Dewald Wasserfall se nuwe album #ekenjy het onlangs goue status verwerf en nou kan ‘n eksklusiewe voorskou van sy nuwe musiekvideo ‘So eensaam soos die son’ op SARIE.com sien! Die vollengte video word volgende week vrygestel.

DW-#EkEnJy-LR

Dewald Wasserfall 4

DSC_0391RZ

Op stel saam met Dewald Wasserfall

DSC_0403rz IMG_6853rz

IMG_6873RZ

Dewald Wasserfall en die regisseur van die video, André Odendaal

IMG_6880rz

7de Laner Werner Coertser speel óók in die video

Kyk die video HIER

 Volg vir Dewald Wasserfall op Twitter