Het jy gehoor?

EKSKLUSIEF: Aletté en Heinz vier Lian en Simeon se verjaarsdae

Vandag, 23 Mei 2013, presies 3 jaar terug, het ek die trotste mamma geword van my eers gebore seun: Lian Theo Winckler. Ons klein akteurtjie/dansertjie, báie kompeterende menseliefhebber, tegnologiekenner en tweetalige klein rakker word yslik groot.  En sy baie astrante, uiters musikale, ontsaglike oulike, 10-gesigsuitdrukkings-in-een, 1-jarige boetie, bly nie agter nie.

Lian Winckler word 3Lian Winckler word 3Lian Winckler word 3

Lian Winckler word 3

Na baie opwinding, voorbereiding, harde werk, en oupas en oumas van ver, het die dag aangebreek. Dit  was SNERPEND KOUD, en my plaas- almal dra check hempies en denim–partytjie, word ‘n toegedraai in –jas-, mus en serp –partytjie. Gelukkig is dit altyd net die grootmense wat daaroor omgee, want gee vir ‘n kind ‘n kollosale sandput met elke moontlike klimraam, trampoline, gesigverf, ‘n piñata, ‘n baba boerbok en ander plaasdiere om te voer en jy weet nie van daai kind (of hulle 25 maattjies nie). Dit was ‘n fantastiese dag en op alle ander gebiede ‘n reuse sukses.  

Lian Winckler word 3

Lian Winckler word 3Lian Winckler word 3

Lian Winckler word 3Lian Winckler word 3Lian Winckler word 3

Lian Winckler word 3

[box:full:red:both]

Lees wat Aletté-Johanni oor dié oulike verjaarsdagpartytjie blog én haar stryd met die skaal.

[/box]

Heinz en Aletté wil graag dankie sê aan die volgende mense wat hierdie partytjie onvergeetlik gemaak het:

VENUE, DÉCOR, PARTYTJIE PAKKIES, ENS.
CrazyKidz Farmyard
9 Daniel Street , Danielbrink Park , Randburg
Jana Henn
0823899153
crazykidzfarmyard@gmail.com / info@crazykidzfarmyard.co.za
www.crazykidzfarmyard.co.za
Daagliks oop van 9-5pm
 
“PLATTERS”
Crumble Cake Shop & Kitchen
Sue-Anne Stander
Shop 1 Valley Centre, Craighall Park
011 781 0571
sue@fanmail.co.za
 
 
KOEKE
Laura Jones
laurascakeandcandy.blogspot.com
laujones.ihs@gmail.com
mobile – 0715000871
 
Pinata & GESIGVERF
Cassandra Purshouse
Kids Like Us Pinata Factory
kids_like_us@live.com
072 228 0563
http://www.kidslikeuspinatas.com/

Lian en Simeon se verjaarsdagpresent: Jungle Gym
A&T Jungle Gyms
info@atjunglegyms.co.za
https://www.facebook.com/pages/AT-Jungles-cc/329143442486

* Lees nóg blogs deur Aletté-Johanni.