Bobby as mnr. Conradie in 'As jy sing'

Het jy gehoor?

EKSKLUSIEF: Bobby se musiekvideo “Totaal Finaal”

EKSKLUSIEF aan ons SARIE.com-lesers: ’n Verkorte weergawe van Bobby van Jaarsveld se liedjie “Totaal Finaal” uit die nuwe musiekfilm As jy sing.

As jy sing begin dié Vrydag, 15 November, op die grootskerm draai. En ná die oorweldigende positiewe reaksie wat ná die première verlede week ontvang is, is dít ’n moet-sien fliek.

Kyk hier na die pragtige rokke op die rooi tapyt by die As jy sing-première

Dié musiekvideo bevat ook tonele uit die film.

Dié liedjie PLUS nóg is beskikbaar op die As jy sing-klankbaan wat nou te koop is.

Lees meer oor die klankbaan hier

Nóg oor As jy sing en die sterre

GAAN JY VRYDAG NA DIÉ FLIEK GAAN KYK?