FOTO Aubrey Jonsson

FOTO Aubrey Jonsson

Het jy gehoor?

EKSKLUSIEF: Jo groet 7de Laan

Sy wás Gita – 7de Laan se superfeeks. Die karakter wat SA kykers dikwels sleg laat slaap het. Maar nou, ná agt jaar, verlaat aktrise Jo da Silva die gewilde sepie. Jo het EKSKLUSIEF met SARIE gepraat oor haar groot besluit.

“Ek het letterlik oornag die besluit geneem, maar ek dink nou dit het maande lank in my agterkop gebroei…”

– Lees die volledige onderhoud in SARIE se Junie-uitgawe, wat vanaf 16 Mei op straat is.

Lees nou

Diaan Lawrenson verlaat 7de Laan

Diaan, Milan, Cindy en hul kleingoed

Aktrise Roeline Daneel trou dié naweek