Bobby as mnr. Conradie in die Afrikaanse musiekfilm 'As jy sing'

Bobby as mnr. Conradie in die Afrikaanse musiekfilm 'As jy sing'

Het jy gehoor?

EKSKLUSIEF: Nuutste lokprent vir As jy sing + FOTO’S van Bobby as sexy skoolmeneer

Die nuwe Afrikaanse musiekfilm As jy sing met Bobby en Karlien van Jaarsveld, Leah, Bok van Blerk, Robbie Wessels, Franja du Plessis en nog opwindende kunstenaars begin 15 November in teaters draai. Hierdie is ’n eksklusiewe lusmaker op SARIE.com vir dié film.

Bobby speel die nerdy mnr. Conradie wat Die Bekfluitjies afrig. Hier is Bobby op die stel:

(KLIK op die foto om te vergroot)

Wat dink jy? Maak hy ’n goeie meneer?

As Jy SingNóg oor As jy sing en dié fliek se sterre

Juanita: ‘Ek droom groot vir my kinders’

Franja du Plessis: ‘Ek moes uit my dop kruip’

Eksklusief: Nuwe fliek met Bobby, Karlien, Hanna en …?

Katlego van Flip a Coin wys sy ander kant in As jy sing

FOTO’S: Karlien, Hanna en Juanita se dogter in nuwe fliek

Corine du Toit, een van die skrywers van As jy sing, is swanger!

Só sien Hanna Grobler haarself

NUUT! Die lokprent vir die nuwe Afrikaanse film As jy sing

FOTO’S: Bobby & Karlien in nuwe fliek

Groot première vir nuwe Afrikaanse prent ‘As jy sing’

Nuwe Afrikaanse prent ‘As jy sing’ se klankbaan besonders

Hou SARIE.com en SARIE dop vir meer eksklusiewe inligting oor dié rolprent.