Het jy gehoor?

Eksklusief: Nuwe fliek met Bobby, Karlien, Hanna en …?

SARIE is ‘n mediavenoot van dié film wat handel oor onderwysers en leerders by ‘n sangkamp, maar hier is báie intriges.

As jy Sing

FOTO: Robbie en Hanna in As Jy Sing

Groot name soos Bobby en Karlien van Jaarsveld; SARIE se voorbladgesig vir Augustus, Hanna Grobler; Robbie Wessels, Katlego Maboe en Franja du Plessis speel in dié film. Beslis een van vanjaar se moet-sien-films!

Hou sarie.com en SARIE dop vir meer ekslusiewe inligting rondom die film.