2
Het jy gehoor?

EKSKLUSIEF op SARIE.com: Sorina verwag ’n dogtertjie

Eers was daar Braambossie … nou maak Sorina Erasmus en haar man, Braam Riekert, hulself gereed vir  ’n dogtertjie.

Sorina het vanoggend vir SARIE.com laat weet dat hulle baie opgewonde is om oor so paar weke hul pienkvoet te verwelkom. Sorina is nou 23 weke swanger en die dokter het bevestig dié keer is dit ’n meisie.

En Braambossie is gereed om ouboet te word!

SORINA BABA

1

Lees nou