Het jy gehoor?

Eksklusiewe FOTO’S: Diaan en Jody se troue

Onpretensieus, intiem, informeel en stylvol… Vir die akteurspaar Diaan Lawrenson en Jody Abrahams was trou nie hoog op hul agenda nie, maar toe hulle wél die knoop deurhak, was hul groot dag ‘alles wat hulle wou hê’…

IMG_3331

Diaan en haar strooimeisies (van links) Samantha (Diaan se suster), Tomas, Carla Lawrensons (skoonsus), Nicole Senekal (niggie), Diaan, haar ma, Tertia, en Olivia

FOTO: Dennis du Plooy / Phyllis Green

Die bruidspaar en hul kroos by Diaan se pa, Philip, en ma, Tertia Luntz

IMG_4840cover01

FOTO’S in SARIE geneem deur Phyllis Green en Dennis du Plooy

EKSKLUSIEF IN SARIE

Ons wys Diaan en Jody se trou-album eksklusief in die Mei-uitgawe – nóú op die rak!