Het jy gehoor?

Eksklusiewe foto’s – Lady Gaga sonder grimering

“Ek sien dit nie as ‘n natuurlike voorkoms nie, ek glo dat kunsmatigheid die nuwe realiteit is. Dit gaan meer daaroor om eerlik te wees oor wat jy doen. En of ek nou baie of min grimering dra, ek bly dieselfde mens aan die binnekant,” het Gaga oor haar nuutste voorblad in Harper’s Bazaar gesê.

‘n Mens sou dink dat haar aanhangers teleurgesteld sou wees as Lady Gaga skielik in jeans en T-hemde verskyn… “Ek fokus nie op wat mense van my verwag nie. Wat wel wonderlik is van my verhouding met die publiek is dat hulle onverwagse dinge van my verwag,” sê sy.

Lady Gaga op Harper's Bazaar se voorblad

  • Fiona Kruger

    Sy mag maar sulke dinge doen dit maak haar uniek!

  • Marnus Van Vuuren

    She is one of the few artists(note that I did not say celebrities) that look good without make-up. I do not see her as a celebrity, she deserves a more dignified title.