Het jy gehoor?

EKSKLUSIEWE FOTO’S: Spesiale ooievaarstee vir Jay se Mia

Die sanger Jay du Plessis se vrou, Mia, het die naweek voorberei vir hul derde seun, Luka, se geboorte met ’n spesiale ooievaarstee in Pretoria.

SARIE.com het eksklusief die amptelike foto’s van dié geleentheid wat deur Spheratical Productions op kamera vasgevang is. Mia se ooievaarstee is by La Vie Lente, in die Ooste van Pretoria, gehou.

Dit lyk of Luka se broers, Aidan (7) en Samuel (4), opgewonde is om hul nuwe boetie in die gesin te verwelkom. Jay het gister aan SARIE.com vertel Luka se verwagte geboortedatum is 12 Mei.

Jay en Lianie May sing weer saam

Mia en Jay by die spesiale babatee wat vir haar gehou is FOTO: Spheratical Productions

Die pragtige Mia en Jay by die spesiale babatee wat vir haar gehou is
FOTO: Spheratical Productions

Kyk net al die geskenke waarmee Mia, Jay en klein Luka bederf word FOTO: Spheratical Productions

Kyk net al die geskenke waarmee Mia bederf is
FOTO: Spheratical Productions

Jay gesels oor pa-wees

Die heerlike (én mooi) kolwyntjies wat by die tee bedien is FOTO: Spheratical Productions

Die heerlike (én mooi) kolwyntjies wat by die tee bedien is
FOTO: Spheratical Productions

Mia (middel) by Gizela Arndt van kykNET en Pieter Koen se vrou Loti FOTO: Spheratical Productions

Mia (middel) by Gizela Arndt van kykNET en Pieter Koen se vrou, Loti
FOTO: Spheratical Productions

Die oulike versierings by Mia se babatee FOTO: Spheratical Productions

Die oulike versierings by Mia se babatee
FOTO: Spheratical Productions

Sanger Jay skryf spesiale brief aan sy seuns

Tafels vol lekkernye... FOTO: Spheratical Productions

Tafels vol lekkernye…
FOTO: Spheratical Productions

... en tafels vol geskenke FOTO: Spheratical Productions

… en tafels vol geskenke
FOTO: Spheratical Productions

 

Blaai deur die galery vir nóg foto’s

FOTO: Spheratical Productions

FOTO: Spheratical Productions

FOTO: Spheratical Productions

FOTO: Spheratical Productions

FOTO: Spheratical Productions

FOTO: Spheratical Productions

FOTO: Spheratical Productions

FOTO: Spheratical Productions

FOTO: Spheratical Productions

FOTO: Spheratical Productions

FOTO: Spheratical Productions

FOTO: Spheratical Productions

FOTO: Spheratical Productions

FOTO: Spheratical Productions

FOTO: Spheratical Productions

FOTO: Spheratical Productions

FOTO: Spheratical Productions

FOTO: Spheratical Productions

FOTO: Spheratical Productions

FOTO: Spheratical Productions

FOTO: Spheratical Productions

FOTO: Spheratical Productions

FOTO: Spheratical Productions