FOTO: Patrick Furter

FOTO: Patrick Furter

Het jy gehoor?

EKSKLUSIEWE TROUFOTO’S: Janina Oberholzer van Toks en & Tjops

’n Hoëveldse storm was nie genoeg om die radio- en TV-persoonlikheid Janina Oberholzer te laat ophou glimlag nie, want die man van haar drome het op haar gewag. En toe trek die wolke oop en die son kom uit …

In die April-uitgawe van SARIE (van vandag, 11 Maart, digitaal beskikbaar, 16 Maart op die winkelrakke) wys ons eksklusiewe foto’s van Janina se mooiste dag PLUS sy deel haar en Ryno van Niekerk se liefdesverhaal …

As ek dink aan my troudag, is liefde die tema wat weer en weer by my opkom

- Janina oor haar troudag

 

Dís ’n uitgawe wat jy nie kan misloop nie!

Nóg in die April-uitgawe

  • Die mooiste foto’s van ons 16 Inspirasie-wenners – Anna-Mart, Nataniël, Bobby, Diaan en nóg
  • Is jy die ja-woord gevra? 9 redes om nee te sê
  • Die vet debat: al die mites op die kop gedraai
  • PLUS ’n bomme-tema vir jou huis, klerekas én kos!

Laai dit HIER digitaal af

APRil 2015 Brumhilda van Rensburg Nataniel apr