sr1210_afrikaans_11_
Het jy gehoor?

Eksklusiewe voorsmakie van Bobby se nuwe musiekvideo

Bobby se vrou, Annetjie, speel ook in die musiekvideo.

“Een van die songs op die album se naam is ”n Vrou wil dit hoor”… Daar is regtig ‘n lekker verrassing in die video vir julle. Ons het iets gedoen wat ek nie gedink ons sal doen nie. Ek sal met ‘n tweet laat weet wanneer om uit te kyk daarvoor. Een van die scenes was in die vliegtuig waarmee Madiba ‘n paar keer gevlieg het. Ek was nog nooit in my lewe in so ‘n luukse vliegtuig nie! Dis flippen mooi. Die storielyn is baie spesiaal. Gerhard van Rooyen van Spheratical Productions het mooi gemaak!”

KYK DIE VIDEO


 

  • Wendy

    Dis baie mooi regtig dit is. Jy is n groot ster en jou woorde maak soveel goed makliker in my lewe thanx Bobby

  • Neta van Rooyen

    awsome!!!!!!!!!! regtig pragtig

  • ansie

    Ag nee wil dit ook sien maar my blackberry wil dit ni oop maak ni

  • greta nagel

    Is daar net n cd of kan ons n musiek dvd ook verwag????? Dis awesome!!!

  • Sumarie

    Dankie Bobby dat jy almal so deel maak van jou lewe wardeer dit baie dit is assome die mooiste video wat ek nog ooit gesien het dankie en Bobby jou vrou lyk soos n model

  • Renee

    Ek het die hele liedjie op Bok Radio gehoor. Mooiste liedjie ooit!!! Is die woorde erens beskikbaar?

  • Blom

    Het dit op RSG gehoor, baie baie mooi. Jammer Blackberry wil nie die link oopmaak nie

  • Annette Malan

    Jo jo jo, dis beautiful julle, baie dankie het dit vreeslik geniet, gaan beslis die cd kry. Dankie Annette

  • annoniem

    joh ds n awesome song die,, xxx

  • Leah steyn

    *Baie danq oom vir die GREAT musiek……dis fantasties en ek kan NIE wag om daardie CD te koop nie…..sterkte en onthou altyd oom ‘Die lewe is n lied , sing saam’* kan nie wag om meer van oom te hoor nie*

  • HL

    Bobby, jy is n ware bewys dat God leef! Kannie wag vir jou nuwe cd nie! Ek het dieselfde pad as jy gestap – verlore, maar genade het my terug op my kniee gebring. Ek voel en leef Hom nou! Hou aan met wat jy doen. Opgewonde saam met jou!

  • Mauritz willem Fourie

    ek soek soo graag die cd maar hier in Newcastle is net jet musiek en ons game hier is soo vertraag waar gaan ek die cd kan kry ooit

  • SHARON BALLOT

    BOBBIE JY IS ‘N STER. DIT IS DIE BESTE WOORDE WAT BESKRYF KAN WORD OOR HOE ‘N VROU WIL VOEL. MAG DIE HERE JOU RYKLIK SEEN MET DIE LIEDJIE

  • hantie

    Dit is baie mooi woorde, ek dink elke man behoort daarna te luister en die woorde sy eie te maan!!!

  • Arina Smuts

    Is die woorde beskikbaar?

  • Anoniem

    n duisend Dankies vir die liedjie. Ek was op die punt om optegee in my huwelik. ek die liedjie op die 94.2 gehoor en besluit ek gaan nog een keer probeer.

    Jy is n insoirasie vir baie. Mag die Here jou seen.

    Die musiek industrie is vuil van die sonde asb bly getrou aan ons Hemelse Vader.;

  • lea

    Bobby jy is n inspirasie vir klomp jongmense******jy’s GREAT verby hou aan met die AWESOME musiek!!!!!!>>>>>