Elana Afrika en Ian Bredenkamp. FOTO: Donna Lewis; STILERING: Danny Toüa

Elana Afrika en Ian Bredenkamp. FOTO: Donna Lewis; STILERING: Danny Toüa

Het jy gehoor?

Elana Afrika en Ian Bredenkamp is swanger!

Die TV- en radio-persoonlikheid Elana Afrika-Bredenkamp en haar man, Ian Bredenkamp, het pas aangekondig dat hulle swanger is.

Dié bekende paartjie het dié goeie nuus op Facebook aangekondig. Hulle weet ook al dat hul pienkvoet in April 2015 kom en dat dit ’n dogtertjie is.

Elana speel boonop ’n swanger vrou in die nuwe Afrikaanse film Hollywood in my huis – sommer goeie oefening vir haar!

'n "Swanger" Elana in die film 'Hollywood in my huis" FOTO: verskaf

‘n “Swanger” Elana in die film Hollywood in my huis
FOTO: verskaf

Geluk julle!

Lees ook