Elana Afrika en Ian Bredenkamp. FOTO: Donna Lewis; STILERING: Danny Toüa

Elana Afrika en Ian Bredenkamp. FOTO: Donna Lewis; STILERING: Danny Toüa

Het jy gehoor?

Elana Afrika en Ian Bredenkamp verwelkom eersteling!

Die Suid-Afrikaanse glanspaartjie Elana Afrika en Ian Bredenkamp het vanmiddag hul eersteling verwelkom.

Elana skryf op Facebook dat hul dogtertjie gesond is en 2,97kg weeg. Hulle gaan haar Esther Beth noem.

Elana Afrika

Baie geluk, julle!

Lees nou